Beste skuts bederf en vereer

Die beste skuts van die jaar is bederf met 'n spesiale ete saam met hulle gesinne by die Bosveld Jagtersvereniging op Saterdag 24 November.

POLOKWANE –  Dié bederf was deel van die Jagtersverening se jaarlikse afsluiting en prysuitdeling. Tydens die funksie is skuts vereer vir hulle harde werk deur die jaar en ook hul uitstaande prestasies.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404
Exit mobile version