[FOTOS] Werk en Wen kleuterskool kuier saam met Alice in Wonderland.

Die kleuters van Werk en Wen Kleuterskool het besluit om lente dié jaar op 'n sprokie-manier te verwelkom.

POLOKWANE – Alice in Wonderland was die tema en die jongspan kon aantrek soos hul gunsteling karakter.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404
Exit mobile version