GalleriesLocal sportSportSports galleries

[FOTO’S] Mitchell House en Suidskool krieket-onnies wys hul slag

Die personeel en ouers van Mitchell House Preparatory School and College en Laerskool Pietersburg het Vrydag hul jaarlikse instelling voortgesit met ‘n gesellige krieketwedstryd.

POLOKWANE –  Mitchell House het in die opwindende wedstryd koning gekraai.

Volgens Tjoppa de Beer, een van Laerskool Pietersburg se onderwysers, het hierdie tradisie sowat drie jaar terug begin en sedertdien het dit ‘n instelling tussen die skool se leerkragte, hoofde en ouers geword.

De Beer sê beide skole se spanne en mense wat by hierdie dag betrokke is geniet die samesyn en die pret wat daarmee gepaard gaan.

Sien nog foto’s in die gallery van hierdie krieketwedstryd wat Vrydag op Mitchell House se sportterrein beslis is.

roelof@nmgroup.co.za

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button