GalleriesSchool sportSchools galleriesSport

Prettige Pieties hou MadeliefieDag

Die jaarlikse Madeliefiedag het Woensdag, 12 Oktober by Hoƫrskool Pietersburg plaasgevind.

POLOKWANE -Tydens diĆ© jaarlikse gebeurtenis kom die gr. 12ā€™s te staan teen ā€˜n span saamgestel uit leerders van die ander grade in verskeie sport soortes.

Hierdie jaar het die leerders die middag afgeskop met ā€˜n meisies en seuns hokkie wedstryd waarna die netbal spanne mekaar die stryd aangesĆŖ het.

Die dag het afgesluit met ā€˜n naelbyt rugby wedstryd.

riana@nmgroup.co.za

Related Articles

Back to top button