Local NewsNews

Koraal hou hul maandelikse basaar

Die senior burgers van die Koraal aftree-oord in Suidstraat het op Saterdag, 4 Julie weer hulle maandelikse basaar gehou.

POLOKWANE – Die senior burgers van die Koraal aftree-oord in Suidstraat het op Saterdag, 4 Julie weer hulle maandelikse basaar gehou.

Die gemeenskap kon talle winskopies kry by die verskeidenheid tafel. Daar was handgemaakte hout-items, heerlike kos, vars groente en vele meer te koop by die basaar. Die atmosfeer was baie gesellig en die gemeenskap het lekker saam met die inwoners gekuier. Een van die inwoners, Joey Pansegrouw, het aan Review vertel dat sy amper nie kon voorbly met haar kostafel nie en sy het die gemeenskap se ondersteuning baie waardeer.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button