Local NewsNews

Griep- en verkoue-waarskuwing / Flu and cold warning

eNCAeNUUS   In die video op eNCA sê Mariska van Aswegen, woordvoeder van Pharma Dynamics dat navorsing uit die VSA daarop dui dat wêreldwye klimaatsverandering vanjaar ‘n vorm van erge verkoue en griep kan veroorsaak. Sy sê die waarskuwing is nie om Suid Afrikaners op hol te jaag nie, maar bloot om mense te waarsku …

eNCAeNUUS

 

In die video op eNCA sê Mariska van Aswegen, woordvoeder van Pharma Dynamics dat navorsing uit die VSA daarop dui dat wêreldwye klimaatsverandering vanjaar ‘n vorm van erge verkoue en griep kan veroorsaak. Sy sê die waarskuwing is nie om Suid Afrikaners op hol te jaag nie, maar bloot om mense te waarsku om voorsorgmaatreels te tref. Sy lys ‘n paar hier.

 

eNCA

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button