Local NewsNews

Boeremusiekgilde vir hul bydrae tot vooruitgang bedank

'n Paar jaar gelede in 2011, besluit 'n groep musikante om 'n boeremusiekgilde te begin. Hulle noem hulself die Boeremusiekgilde Potties, dit is 'n nie-winsgewende organisasie wat beoog om boeremusiek onder die jeug te bevorder.

POLOKWANE – ‘n Paar jaar gelede in 2011, besluit ‘n groep musikante om ‘n boeremusiekgilde te begin. Hulle noem hulself die Boeremusiekgilde Potties, dit is ‘n nie-winsgewende organisasie wat beoog om boeremusiek onder die jeug te bevorder.

Op Saterdag, 6 Junie was ‘n funksie ter bedanking van hul bydrae tot die gilde by Hoër Tegniese Skool Tom Naudé gehou waar almal kans gehad het om heerlike boeremusiek te luister en te kuier.

“Ons wil graag almal namens die gilde bedank vir hul bydrae tot suksesvolle optredes en samekomste,” sê Alison Vorster, een van die bestuurslede.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

Related Articles

Back to top button