Bosveld NewsNews

‘n Warm koppie sop help bejaardes om die koue weg te hou

'N WARM koppie sop in die koue was verlede week deel van die DA se uitreik na die gemeenskap.

MOKOPANE – ‘N WARM koppie sop in die koue was verlede week deel van die DA se uitreik na die gemeenskap. Marcelle Maritz, DA raadslid van wyk 32, het saam die Potgietersrus Stoeiklub hande gevat en vir die bejaardes van Herfsland sop bedien. Maritz bedank Danie en Ronel Venter van die stoeiklub vir hul goedhartigheid en hulp. Vandeesweek word daar by die Centre of Hope besoek afgelê met ‘n groot pot sop om die ergste koue te verdryf.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button