Local NewsNews

WATCH: Sarah “Ouma Swarts” Swarts se 100ste verjaarsdag word gevier

Die gemeente van die Verenigde Gereformeerde Kerk van Suider Afrika, Westenburg het Sondagoggend, Sarah “Ouma Swarts” Swarts se 100ste verjaarsdag gevier.

WESTENBURG –  Die gemeente van die Verenigde Gereformeerde Kerk van Suider Afrika, Westenburg het Sondagoggend, Sarah “Ouma Swarts” Swarts se 100ste verjaarsdag gevier.

Die gemeente het vir Ouma Swarts gesing, en daarna het die kerkraad ‘n geskenk aan haar oorhandig. Die geskenk is vanaf die gemeente en kerkraad.

Daar was ook ‘n groot verjaarsdagkoek vir Ouma Swarts, en na die diens het almal ‘n stukkie koek geniet.

Ouma Swarts is die oudste persoon in Westenburg en ook die eerste om 100-jaar oud te word.

Related Articles

Back to top button