BELA-BELA – Polisielede en honde-eenheid is opsoek na 4 verdagtes wat ’n jong pa van Bela-Bela (Warmbad) vroegoggend tydens ’n plaasaanval vermoor het.
Jake van Deventer (36) is vermoedelik 01:00 vanmôre met ’n mes op sy plaas in Bela-Bela doodgesteek nadat hy en sy gesin deur ‘n 4 verdagtes oorval is.
Verdagtes het op die vlug geslaan met gesteelde goedere.
Sy vrou en kinders was tydens die aanval teenwoordig. Sy is erg aangerand en is in die St Vincent’s hospitaal in Bela-Bela opgeneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.