Mokopane – IN Mokopane leef en onderrig ons skoolhoofde volgens ‘n waardestelsel.
Hulle is mense in ‘n vertrouensposisie en rolmodelle in ons gemeenskap.
Bosveld het gaan inloer by twee van die dorp se top skole en die mans agter die skerms ‘n bietjie beter gaan leer ken.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!