Local NewsNewsSchools

[KYK] Bosveld Intervarsity-gees loop hoog in Polokwane

Review het by leerders van Hoër Tegniese Skool Tom Naudé en Hoërskool Pietersburg gesels oor dié sportbyeenkoms op 23 April.

POLOKWANE – Dit is weereens tyd vir een van die grootste plaaslike kragmetings op die sportveld.

Die jaarlikse Bosveld Intervarsity vind op 23 April te Hoër Tegniese Skool Tom Naudé plaas en beloof vele opwinding.

Review het by die Tommies en Pieties gaan aanklop om uit te vind waarna hulle die meeste uitsien. Hier is wat hulle te sê gehad het:

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group
 
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button