NewsSchools

Gr. 12’s vertel van hulle toekomsplanne

Bosveld het met 'n paar van die Hoërskool Piet Potgieter leerders gesels oor hul skoolloopbane en planne.

MOKOPANE – SOMER, son en saffier met vlerke van vryheid! Dit is die vooruitsig van die gr. 12’s van Hoërskool Piet Potgieter wie se skoolloopbaan Dinsdag tot ‘n einde gekom het. Bosveld het met ‘n paar van die leerders gesels oor hul skoolloopbane en planne.

JJ Lourens, leier en rugbykaptein van Hoërskool Piet Potgieter se eerstespan sê: "My hoogtepunte was toe ons die interhoër in 2012 en 2014 gewen het, asook die rugby in 2012 en 2014". Hy gaan sy vriende en die kuier by die skool en sport die meeste mis. "Erndina Viljoen is 'n ware voorbeeld vir almal en sonder twyfel die onderwyser wat die grootste indruk op my lewe gemaak het." JJ sê dat hy die omgee en eenheid van Mokopane gaan mis, maar dat hy uitsien om onafhanklik te wees. Hy gaan by  'n ko
JJ Lourens, leier en rugbykaptein van Hoërskool Piet Potgieter se eerstespan sê: “My hoogtepunte was toe ons die interhoër in 2012 en 2014 gewen het, asook die rugby in 2012 en 2014”. Hy gaan sy vriende en die kuier by die skool en sport die meeste mis. “Erndina Viljoen is ‘n ware voorbeeld vir almal en sonder twyfel die onderwyser wat die grootste indruk op my lewe gemaak het.” JJ sê dat hy die omgee en eenheid van Mokopane gaan mis, maar dat hy uitsien om onafhanklik te wees. Hy gaan by ‘n ko
Zelri Nel is die kultuurdier van HPP en haar goue sertifikaat wat sy by die ATKV in 2014 ontvang het getuig daarvan. "Ek gaan drama, my familie en toneespeel mis," sê sy. Helena Kockett, onderwyser by HPP, het die grootste indruk op haar skoolloopbaan gemaak want, "sy is altyd positief". Met Zelri se talente in die dramawêreld is dit geen wonder dat sy aanstaande jaar B.A. kommunikasiekunde aan die Universiteit van Noordwes gaan studeer nie. Daarna wil sy graag eendag haar eie Zelri Nel-program,
Zelri Nel is die kultuurdier van HPP en haar goue sertifikaat wat sy by die ATKV in 2014 ontvang het getuig daarvan. “Ek gaan drama, my familie en toneespeel mis,” sê sy. Helena Kockett, onderwyser by HPP, het die grootste indruk op haar skoolloopbaan gemaak want, “sy is altyd positief”. Met Zelri se talente in die dramawêreld is dit geen wonder dat sy aanstaande jaar B.A. kommunikasiekunde aan die Universiteit van Noordwes gaan studeer nie. Daarna wil sy graag eendag haar eie Zelri Nel-program,
"Die lewe is kort,  tyd gaan vinnig verby. Daar is geen replay- en geen rewind-knoppie nie, so geniet elke oomblik." Dit is die lewensleuse van Dedré Uys, hoofmeisie van Hoërskool Piet Potgieter. Vir Dedré was haar hele hoërskoolloopbaan 'n fantastiese ervaring en sy sal graag eendag wil sien hoe haar eie kinders van HPP matrikuleer. "Ek gaan al die onderwysers en vriendelike gesigte in die oggende mis." Mariette Grové haar rekeningkunde-onderwyser het 'n blywende indruk op haar gemaak en is dee
“Die lewe is kort, tyd gaan vinnig verby. Daar is geen replay- en geen rewind-knoppie nie, so geniet elke oomblik.” Dit is die lewensleuse van Dedré Uys, hoofmeisie van Hoërskool Piet Potgieter. Vir Dedré was haar hele hoërskoolloopbaan ‘n fantastiese ervaring en sy sal graag eendag wil sien hoe haar eie kinders van HPP matrikuleer. “Ek gaan al die onderwysers en vriendelike gesigte in die oggende mis.” Mariette Grové haar rekeningkunde-onderwyser het ‘n blywende indruk op haar gemaak en is dee
"My hoogtepunt as 'n leerder, van Hoërskool Piet Potgieter, was toe ek as Dux-leerder aangewys is," sê Stefany Seymore. "My deepest fear is not that I am inadequate, but powerful beyond measure." Hierdie lewensleuse spreek boekdele van haar karakter. By HPP het twee onderwysers 'n blywende indruk op haar gemaak; Erndina Viljoen, want sy het waarlik 'n passie vir haar werk en is altyd bereid om die ekstra myl te loop, en Johan van der Merwe, wat haar altyd ondersteun het.Stefany en twee  van ha
“My hoogtepunt as ‘n leerder, van Hoërskool Piet Potgieter, was toe ek as Dux-leerder aangewys is,” sê Stefany Seymore. “My deepest fear is not that I am inadequate, but powerful beyond measure.” Hierdie lewensleuse spreek boekdele van haar karakter. By HPP het twee onderwysers ‘n blywende indruk op haar gemaak; Erndina Viljoen, want sy het waarlik ‘n passie vir haar werk en is altyd bereid om die ekstra myl te loop, en Johan van der Merwe, wat haar altyd ondersteun het.
Stefany en twee van ha
Jan Gerhard Venter is bekend as die slimkop en het vanjaar die dux trofee (seun) toekenning opgeraap. Hy vertel wiskunde is sy gusnteling vak en hy het alte lekker aan dié vraestel geskryf.  Sy wiskunde onderwyser, Erndina Viljoen, het met haar passie en ondersteuning die grootste indruk op hom  gemaak.  'n Hoogtepunt was toe HPP vanjaar die interhoër gewen het. Hy was een van die dirigente wat ook gesorg het dat die skool die gees en sangbeker inpalm.  Hy was ook die afgelope drie jaar kriekets
Jan Gerhard Venter is bekend as die slimkop en het vanjaar die dux trofee (seun) toekenning opgeraap. Hy vertel wiskunde is sy gusnteling vak en hy het alte lekker aan dié vraestel geskryf. Sy wiskunde onderwyser, Erndina Viljoen, het met haar passie en ondersteuning die grootste indruk op hom gemaak. ‘n Hoogtepunt was toe HPP vanjaar die interhoër gewen het. Hy was een van die dirigente wat ook gesorg het dat die skool die gees en sangbeker inpalm. Hy was ook die afgelope drie jaar kriekets

Related Articles

Back to top button