GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

[FOTO’S] PLS-leerders raak kreatief met beroepskeuses

Dokters, ingenieurs en wetenskaplikes vorm deel uit van Pietersburg Laerskool-leerders se beroepsdrome.

POLOKWANE – Pietersburg Laerskool-leerders het Vrydag ‘n loopbaandag gehad waar hulle kon aantrek volgens die beroep wat hulle gaag wil beoefen.

Juanita Marx, sielkundige berader by Hoërskool Pietersburg, het die gr. 7-leerders toegespreek oor verskillende beroeps- en vakkeuses. Limpopo Chef’s Academy het die leerders bederf met gebak terwyl Darnell de Beer en Asleigh Davids ook met die leerders gesels het oor die lewe van ‘n student.

Nicola van den Heever, ‘n arbeidsterapeut, en SP Basson, ‘n siviele ingenieur, het ook hulle verskillende beroepe met die leerders gedeel.

Related Articles

Back to top button