Local sportNewsSchoolsSport

[FOTO’S] PLS hengelaars behaal sukses langs die viswaters

Pietersburg Laerskool (PLS) se varswater visvangspanne het op 18 September by Die Nyl Rivier aan die Laerskool visvang liga deelgeneem.

POLOKWANE – Die skool het vier spanne ingeskryf en altesaam 12 laerskoolspanne het deel geneem.

PLS se spanne het soos volg presteer:
• HKGK eindig vyfde.
• Little Legends eindig sesde.
• 3 Jacks and a Jill eindig 10de.
• Double trouble eindig 12de.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button