EntertainmentLifestyle

Maskers en kostuums vir Halloween

Country Blue se Blue Pepper Pub het op 31 Oktober gegons tydens die Halloween-partytjie wat daar aangebied is.

POLOKWANE – Country Blue se Blue Pepper Pub het op 31 Oktober gegons tydens die Hallo-ween-partytjie wat daar aangebied is.

Gaste was in skrikwekkende en unieke uitrustings geklee en het tot laatnag gedans.

Die wenners van die beste uitrustingskompetisie were Theresa Swanepoel en Fred Coetzee.

Mike Liebenberg en sy vriend Nico Viljoen sê hulle het die Country Blue se Blue Pepper Pub se Halloween-partytjie baie geniet en sien uit na die volgende een.
Mike Liebenberg en sy vriend Nico Viljoen sê hulle het die Country Blue se Blue Pepper Pub se Halloween-partytjie baie geniet en sien uit na die volgende een.

 

Related Articles

Back to top button