SAVF sluit jaar af met driegangete

Gaste uit die gemeenskap het verlede Sondag by ‘n keurig voorbereide driegangete aangesit wat by SAVF Vergeet-My-Nie Behuisingsentrum bedien is. ‘n Tuna voorgereg, gerookte varkboud, bobotie met geelrys en rosyne, gestoofde bone, gabakte pampoen, aartappelslaai en ‘n gestolde pynappelslaai was op die spyskaart en ‘n peppermentmousse was die kersie op die koek vir diegene wat …

Gaste uit die gemeenskap het verlede Sondag by ‘n keurig voorbereide driegangete aangesit wat by SAVF Vergeet-My-Nie Behuisingsentrum bedien is.
‘n Tuna voorgereg, gerookte varkboud, bobotie met geelrys en rosyne, gestoofde bone, gabakte pampoen, aartappelslaai en ‘n gestolde pynappelslaai was op die spyskaart en ‘n peppermentmousse was die kersie op die koek vir diegene wat nog plek gehad het.
Verkenners van Doornkraal Voortrekkerkommando het met die bediening en opruiming gehelp.

Storie en foto’s: BARRY VILJOEN
>>barryv.observer@gmail.com

Offisier van Doornkraal Voortrekkerkommando, Venita Olivier met Verkenners Bernadine Enslin, Elri Lottering, Dinika Olivier en Marjané Anderson wat die gaste bedien het.

Related Articles

Back to top button