NewsSchools

MEA-leerders wys hul slag op sportveld

Een van Marné Ebersohn Akademie se sportuitblinkers, Kyle van Kraayenburg het van die Oktobervakansie teruggekeer met Noord-Transvaalkleure in netbal nadat hy tydens die Camp Discovery-toernooi by Rust De Winter as lid van die Suid-Afrikaanse o.18-span gekies is. ‘n Gemengde groep hokkiespelers het ook verlede Saterdag aan ‘n sportdag by die CVO-skool Potgietersrus deelgeneem en hul …

Een van Marné Ebersohn Akademie se sportuitblinkers, Kyle van Kraayenburg het van die Oktobervakansie teruggekeer met Noord-Transvaalkleure in netbal nadat hy tydens die Camp Discovery-toernooi by Rust De Winter as lid van die Suid-Afrikaanse o.18-span gekies is.
‘n Gemengde groep hokkiespelers het ook verlede Saterdag aan ‘n sportdag by die CVO-skool Potgietersrus deelgeneem en hul skool se naam hoog gehou.

Storie en foto’s: BARRY VILJOEN
>>barryv.observer@gmail.com

Kyle van Kraayenburg is as lid van die Suid-Afrikaanse o.18-ringbalspan gekies.

Related Articles

Back to top button