NewsSchools

Leerders spog met nasionale en provinsiale kleure

Leerders van Marné Ebersohn Akademie het onlangs met trots die nasionale of provinsiale kleure wat hulke gedurende die afgelope jaar verwerf by die skool vertoon. Storie en foto’s: BARRY VILJOEN >>barryv.observer@gmail.com

Leerders van Marné Ebersohn Akademie het onlangs met trots die nasionale of provinsiale kleure wat hulke gedurende die afgelope jaar verwerf by die skool vertoon.

Storie en foto’s: BARRY VILJOEN
>>barryv.observer@gmail.com

Chanell Cronje, Jaq-Marie Cronje en Nikita Nieman verwerf Noord-Transvaal netbalkleure.
Ontvangers van Noord-Transvaalkleure is Willem de Lange (rugby) en Yishay Olivier (krieket), voor, met Shenize du Toit, (SA korfbal-buitemuurs), Ewalt Hyman (rugby), Herman Nieman (rugby) en Matthew Olivier (krieket) in die eerste ry. Agter is TJ du Preez (rugby), Leroi Smit (Bokkie-rugby), Shaun Swart (Bokkie-rugby) en Abrie Hyman (rugby).
Presteerders op kultuurgebied is Samantha-Rose Varela, Ewalt Hyman, Nandie Smith, Corlia Bacchioni en Antjie Keartland, voor, met Nerina de Beer, Mia Lepart, Peter Keartland, Ricky Henstock en Suanel Daniels in die eerste ry. Agter is Joleane Varela, Leighton Siems, Theuns de Jager, Buks Swart en Armando Varela.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button