Sport
Jukskeiklub hou suksesvolle opedag
Verskeie klubs van regoor die provinsie sowel as verskeie skole het Saterdag by die Pietersburg Jukskeiklub saamgetrek om aan dié klub se jaarlikse opedag deel te neem. Die opedag word aangebied om aan amateurs en jongspelers die geleentheid te bied om kennis met die sport te maak terwyl dit terselfdertyd ‘n goeie oefensessie vir meer …
Verskeie klubs van regoor die provinsie sowel as verskeie skole het Saterdag by die Pietersburg Jukskeiklub saamgetrek om aan dié klub se jaarlikse opedag deel te neem.
Die opedag word aangebied om aan amateurs en jongspelers die geleentheid te bied om kennis met die sport te maak terwyl dit terselfdertyd ‘n goeie oefensessie vir meer professionele spelers is.
Die uitslae was teen druktyd nie bekend nie.
Storie en foto’s:RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com