NewsSchools
Gemengde welslae vir Kruinies-rugbyspanne
Curro Heuwelkruin se laerskool-rugbyspanne het verlede week tydens ‘n ligabyeenkoms teen Laerskool Mariepskop van Hoedspruit te staan gekom. Kruinies se o.9- en o.13-span het klei getrap teen Mariepskop en onderskeidelik 0-42 en 5-52 verloor. Die o.11-span het meer geluk op die veld behaal deur hul opponente 10-7 te klop. Storie en foto’s: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com …
Curro Heuwelkruin se laerskool-rugbyspanne het verlede week tydens ‘n ligabyeenkoms teen Laerskool Mariepskop van Hoedspruit te staan gekom.
Kruinies se o.9- en o.13-span het klei getrap teen Mariepskop en onderskeidelik 0-42 en 5-52 verloor. Die o.11-span het meer geluk op die veld behaal deur hul opponente 10-7 te klop.
Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.