NewsSchools

Noordjies leer meer van verskillende kulture

Noordjieland Kleuterskool se jaarlikse jaarlikse kultuurdag is Vrydag gevier en uitrustings wat die kleuters se eie kulture uitgebeeld het, het gesorg dat almal verstaan het dat daar plek vir elkeen se eie unieke kultuur by dié skool is. Terwyl die geur van braaivleis talle nuuskierige agies na die vure onder die bome op die skoolterrein …

Noordjieland Kleuterskool se jaarlikse jaarlikse kultuurdag is Vrydag gevier en uitrustings wat die kleuters se eie kulture uitgebeeld het, het gesorg dat almal verstaan het dat daar plek vir elkeen se eie unieke kultuur by dié skool is.
Terwyl die geur van braaivleis talle nuuskierige agies na die vure onder die bome op die skoolterrein gelok het, het ander gretig nader­gestaan om ‘n plek voor die kamera te kry.

Storie en foto’s: BARRY VILJOEN
>>barryv.observer@gmail.com

Chantel Maowasha, Mayd Mathevula, Nkosinathi Hlongwane en Tebogo Marule smul aan tradisionele pap en wors.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button