NewsSchools

Osies gaan groot vir ‘Whacky Friday’

Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) het onlangs ‘n algemene fondsinsameling gehou waartydens leerders vir ‘n fooi volgens die tema ‘Whacky Friday – Dots and Stripes’ kon aantrek. Die senior wenner was Layla Marais en die junior wenner was Yvonne Aucamp. Zuané Pretorius, Laila Eagar en Schalk Eagar is ook uitgesonder vir hulle oorspronklike uitrustings. Storie en foto’s: KAREN …

Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) het onlangs ‘n algemene fondsinsameling gehou waartydens leerders vir ‘n fooi volgens die tema ‘Whacky Friday – Dots and Stripes’ kon aantrek.
Die senior wenner was Layla Marais en die junior wenner was Yvonne Aucamp. Zuané Pretorius, Laila Eagar en Schalk Eagar is ook uitgesonder vir hulle oorspronklike uitrustings.

Storie en foto’s: KAREN VENTER
>>karen@observer.co.za

Layla Marais is die senior wenner van Oosskool se ‘Whacky Friday – Dots and Stripes’ fondsinsameling.
Yvonne Aucamp is die junior wenner.
Schalk Eagar, Zuané Pretorius en Laila Eagar gaan groot met die ‘Dots and Stripes’-tema.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button