NewsSchools

Feetjies en kabouters net waar jy kyk om lente te vier

Wanneer kleuters volgens ‘n tema moet aantrek het hul drome en kreatiwiteit vlerke. Bewys hiervan was Osieteddies Kleinkind­ontwikkelingsentrum se onlangse lentevieringe met feetjie- en kabouterdrag. Helderkleurige rokkies, vlerkies en towerstawwe het deel van die meisies se kostuums uitgemaak terwyl die seuns punthoede en -skoene gedra het. ‘n Modeparade is ook gehou. Storie en foto’s: RC Myburgh …

Wanneer kleuters volgens ‘n tema moet aantrek het hul drome en kreatiwiteit vlerke.
Bewys hiervan was Osieteddies Kleinkind­ontwikkelingsentrum se onlangse lentevieringe met feetjie- en kabouterdrag.
Helderkleurige rokkies, vlerkies en towerstawwe het deel van die meisies se kostuums uitgemaak terwyl die seuns punthoede en -skoene gedra het. ‘n Modeparade is ook gehou.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Die tweeling, Elzaan en Amy Parker, met hul uitrustings.
Groen pas mooi in by die verandering van die natuur meen feetjies, Madelein Podges en Leané Uys.
Laura-Lai Botha, Annabelle Scheepers en Jenna Kruger gesellig onder ‘n koelteboom.
Drie kabouters, Stiaan Pieterse, DC Craukamp en Theuns Duvenhage.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button