NewsSchools
PLS vier nuwe seisoen met lentesokkie
Leerders van Pietersburg Laerskool het verlede Donderdagaand ‘n opskop in die skoolsaal gehou om die aanbreek van die lente te vier. Graad 4 tot 7-leerders kon tot laataand heupe swaai en by ‘n prethoek in die voorportaal foto’s met ‘n verskeidenheid rekwisiete laat neem.
Leerders van Pietersburg Laerskool het verlede Donderdagaand ‘n opskop in die skoolsaal gehou om die aanbreek van die lente te vier.
Graad 4 tot 7-leerders kon tot laataand heupe swaai en by ‘n prethoek in die voorportaal foto’s met ‘n verskeidenheid rekwisiete laat neem.