NewsSchools

Werk en Wen vier lentedag as ‘Mad Hatters’

Lentedag is in ‘n sprokiesverhaal by Werk en Wen Kleuterskool verander toe die kleuters verlede Donderdag volgens die tema ‘Mad Hatters’ aangetrek en ‘n heerlike partytjie in die lenteson gehou het. Skoolhoof, Monica Strauss, het Pietersburg Laerskoolhoof, Peet Bredenkamp, as eregas verwelkom en nadat almal aan ‘n verskeidenheid lekkernye gesmul het, het kleuters speletjies gespeel. …

Lentedag is in ‘n sprokiesverhaal by Werk en Wen Kleuterskool verander toe die kleuters verlede Donderdag volgens die tema ‘Mad Hatters’ aangetrek en ‘n heerlike partytjie in die lenteson gehou het.
Skoolhoof, Monica Strauss, het Pietersburg Laerskoolhoof, Peet Bredenkamp, as eregas verwelkom en nadat almal aan ‘n verskeidenheid lekkernye gesmul het, het kleuters
speletjies gespeel.

Storie en foto’s: KAREN VENTER
>>karen@observer.co.za

Damian Engelbrecht en Hannelie Barnard, onderwyser, lyk fraai met hul pruike.
oor is Chanté-lee Janse van Rensburg en agter is Aiden Davidson, Isabella Varela,
Susan van Aswegen, onderwyser, en Righardt Celliers.
Die twee koninginne van harte, Nelisha Rouse en Leolin Dippenaar.
Zoey Sterken se interessante hooftooisel.
Chanté Coetzee is ‘n plesierige hasie.
Mohau Masekoameng kibbel aan ‘n kolwyntjie.
‘n Lentegevoel vir MJ de Bruin en Callub Vermeulen.
Mia Lee, Nicolae Blanche en Janie Grobler en Megan de Waal en Zach Janse van Rensburg agter is ingenome met die nuwe warmer seisoen.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button