Local NewsNews

BREAKING NEWS – Psigiater Vorster se seksklagte saam na sy graf

Die kontroversiële plaaslike psigiater, Barend Vorster (63), wat sedert 2009 sporadies in die hof verskyn het weens beweerde seksuele misdrywe teen minderjariges, asook die oorskrywing van voorskrifmedikasie vir van sy pasiënte, is gister (Dinsdag) by sy huis in Polokwane oorlede. Vorster sou dié week weer op verskeie klagte van seksuele misdrywe teen minderjariges in die …

Die kontroversiële plaaslike psigiater, Barend Vorster (63), wat sedert 2009 sporadies in die hof verskyn het weens beweerde seksuele misdrywe teen minderjariges, asook die oorskrywing van voorskrifmedikasie vir van sy pasiënte, is gister (Dinsdag) by sy huis in Polokwane oorlede.
Vorster sou dié week weer op verskeie klagte van seksuele misdrywe teen minderjariges in die streekhof op Mokopane verskyn, maar die hofverrigtinge is uitgestel. Sy dood word aan ‘n hartaanval toegeskryf.
Hierdie is ‘n ontwikkelende storie en meer besonderhede sal môre (Donderdag) in die gedrukte publikasie van Polokwane Observer verskyn.

Related Articles

Back to top button