NewsSchools
Pieties hou markdag met groot verskeidenheid
Pizza, roomys, koffie, pannekoek en gegeurde melk het van die tafels afgevlieg tydens Vrydag se markdag wat by Hoërskool Pietersburg (PHS) aangebied is. Die skoolskakelbeampte, Elmari Craig, sê die skool se ekonomiese bestuurswetenskappe-departement het die mark georganiseer. Selfs skoolhoof, Willie Schoeman, het aan die pannekoek weggelê. Storie en foto’s: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com At Caxton, we employ …
Pizza, roomys, koffie, pannekoek en gegeurde melk het van die tafels afgevlieg tydens Vrydag se markdag wat by Hoërskool Pietersburg (PHS) aangebied is.
Die skoolskakelbeampte, Elmari Craig, sê die skool se ekonomiese bestuurswetenskappe-departement het die mark georganiseer.
Selfs skoolhoof, Willie Schoeman, het aan die pannekoek weggelê.
Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!