NewsSchools

Osies se slimkoppe aangewys

Laerskool Pietersburg-Oos het Dins­dag hul Top 10-leerders in graad 4 tot 7 vir die tweede kwartaal aangewys. Die leerders is met hulle prestasies gelukgewens en aangemoedig om vir die res van die jaar met hul sukses vol te hou. Storie en foto’s: KAREN VENTER >>karen@observer.co.za

Laerskool Pietersburg-Oos het Dins­dag hul Top 10-leerders in graad 4 tot 7 vir die tweede kwartaal aangewys. Die leerders is met hulle prestasies gelukgewens en aangemoedig om vir die res van die jaar met hul sukses vol te hou.

Storie en foto’s: KAREN VENTER
>>karen@observer.co.za

Die toptien graad 6-presteerders is Nicolas Oerlemans, Ilana Lighthelm, Lené van Jaarsveld, Dalize Barnard en Migael Nel. Agter is Annie de Wet, Jacobus Dreyer, Mienke Becker, Minette Burger en Philip Weterman.
Graad 5-uitblinkers is Elmien Pieterse, Ruemé Quin, Veronique van der Bank, Kyli Campbell en Chignet Davel. Agter is Andru van Zyl, Lerize van Rhyn, Marili Nel, Christiaan Reynecke, Dian Gouws en Jahkuska Zanna.
Die tien beste akademiese presteerders in graad 4 is Ineke Weterman, Marné Els, Celeste van Tonder, Mieke van der Westhuizen en Beatrice Venter. Agter is Frederik Jansen, Adriaan le Roux, Rudine van Wyk, Ben van Reede van Oudtshoorn en Lerize du Toit.

Related Articles

Back to top button