NewsSchools

Oosskool sluit kwartaal met mandjiedans af

Ouers, leerders en personeel van Laerskool Pietersburg-Oos het Donderdagaand die koue weer getrotseer om ‘n mandjiedans by die skool by te woon. Volgens Jolandie Benadé, ‘n ouer, was die dans ‘n gesellige manier om die skoolkwartaal af te sluit. “Al is dit ‘n bietjie koud dans ons onself vuurwarm.” het sy gesê. Nog ‘n ouer, …

Ouers, leerders en personeel van Laerskool Pietersburg-Oos het Donderdagaand die koue weer getrotseer om ‘n mandjiedans by die skool by te woon.
Volgens Jolandie Benadé, ‘n ouer, was die dans ‘n gesellige manier om die skoolkwartaal af te sluit. “Al is dit ‘n bietjie koud dans ons onself vuurwarm.” het sy gesê.
Nog ‘n ouer, Natasha Visser, meen die dans was ‘n wonderlike geleentheid om saam met familie en vriende te ontspan.

Storie en foto’s: KAREN VENTER
>>karen@observer.co.za

Die Visser-gesin geniet die gesellige samesyn. Shané is voor met Rueben, Natasha en Phillip, agter.
Oosskool-leerders wat vroeg nuwe danspassies geoefen het, is Joré Benadé, Shané Visser en Anneke Grobler. Agter is Corné Grobler, voornemende Oosskool-leerder, Bronti-Mae en Meya Cordewener.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button