NewsSchools

PHS kraai koning in jukskei, skaak, boogskiet en hokkie

Benewens Hoërskool Pietersburg (PHS) se groot oorwinning tydens Saterdag se Bosveld Intervarsity het hulle ook in ander sportkodes wat deel van die vieringe is, geseëvier. PHS het die rolbal- en gholfkragmetings tussen leerkragte gewen asook die jukskei, skaak, boogskiet en hokkie wat vroeër die week gespeel is. Al Pieties se netbalspanne was Saterdag ook onoorwonne. …

Benewens Hoërskool Pietersburg (PHS) se groot oorwinning tydens Saterdag se Bosveld Intervarsity het hulle ook in ander sportkodes wat deel van die vieringe is, geseëvier.
PHS het die rolbal- en gholfkragmetings tussen leerkragte gewen asook die jukskei, skaak, boogskiet en hokkie wat vroeër die week gespeel is.
Al Pieties se netbalspanne was Saterdag ook onoorwonne.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Carla Craig, o.14, op die verdediging.
PHS se hoof, Willie
Schoeman, in aksie
op die gholfbaan.
Kayla Janse van Rensburg gooi die perfekte skei.
Pieties se sokkerspeler, Thomas Wasserman, skop die bal weg.
Oudleerder van PHS, Nelmarie le Roux, verdedig vir ‘n vale.
Sporthoof van Tommies, Kobus de Meyer oorhandig die rolbaltrofee aan die
sporthoof van Pieties, Pierre Coetzee.
Francois Koekemoer mik fyn voor hy die skei gooi.
Pieties se eerste­spanspeler, Zandri Swartz in aksie op die netbalbaan.
Leanka de Jager van Pieties speel die bal doelkas toe.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button