NewsSchools

Osies presteer by Bosveldkunstefees

Leerders van Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) het uitstekend in die spreekkoorafdeling van die Bosveldkunstefees in Mokopane gevaar. Die graad 3-spreekkoor het die gehoor met hul weergawe van die ‘Paddakoor’ meegevoer en ‘n A+++-sertifikaat behaal. Storie en foto’s: KAREN VENTER >>karen@observer.co.za  

Leerders van Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) het uitstekend in die spreekkoorafdeling van die Bosveldkunstefees in Mokopane gevaar. Die graad 3-spreekkoor het die gehoor met hul weergawe van die ‘Paddakoor’ meegevoer en ‘n A+++-sertifikaat behaal.

Storie en foto’s: KAREN VENTER
>>karen@observer.co.za

Die graad 3-speekkoor het ‘n A+++ met hulle vertolking van ‘Paddakoor’ verower. Hul afrigter, Rita Gadney, is voor in die middel.
Oosskool se graad R-spreekkoor het ‘n A++-sertifikaat vir hulle vertolking van ‘Pollie-pop se siekte’ verwerf. By hulle is afrigters, Anjah de Nysschen en Chantelle Wilters.
Die graad 1-spreekkoor het met hulle vertolking van ‘Bangbroekie’ ‘n A+-sertifikaat onder afrigting van Zanika Bezuidenhout en Corrie Groenenberg verower.
Die graad 2-spreekkoor het ‘n A+-simbool verwerf en is deur Suné Jacobs en Ilse Landman afgerig.

 

Related Articles

Back to top button