Moedersdagkaartjies met liefde gemaak
Inwoners van Polokwane Nasorgsentrum vir Volwasse Intellektueel Gestremdes het verlede week Moedersdagkaartjies gemaak en hulle eie boodskappe geskryf. Volgens Saartjie du Toit, sentrummatrone, het almal dit baie geniet en was inwoners baie opgewonde om hulle kaartjies uit te deel aan die spesiale moeder of moederfiguur in hul lewens. Storie en foto’s: KAREN VENTER >>karen@observer.co.za You can …
Inwoners van Polokwane Nasorgsentrum vir Volwasse Intellektueel Gestremdes het verlede week Moedersdagkaartjies gemaak en hulle eie boodskappe geskryf.
Volgens Saartjie du Toit, sentrummatrone, het almal dit baie geniet en was inwoners baie opgewonde om hulle kaartjies uit te deel aan die spesiale moeder of moederfiguur in hul lewens.
Storie en foto’s: KAREN VENTER
>>karen@observer.co.za
You can read the full story on our App. Download it here.