NewsSchools

Suidskool se o.12-netbalspanne pronk met nuwe sakke

Pietersburg Laerskool se o.12A- en B-netbalspan spog met nuwe sakke wat deur Marius en Tania Engelbrecht geborg is. Spelers se name is op die sakke gedruk waarmee hul nou volstoom die seisoen kan aandurf. Storie en foto’s: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com

Pietersburg Laerskool se o.12A- en B-netbalspan spog met nuwe sakke wat deur Marius en Tania Engelbrecht geborg is. Spelers se name is op die sakke gedruk
waarmee hul nou volstoom die seisoen kan aandurf.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Die o.12A-spanspelers is Mckeila Smit, Simoné Janse van Nieuwenhuizen, Isabel Malan en
Adelay Branders (voor). Agter is Marius Engelbrecht (borg), Tarize Engelbrecht, Cecille Venter, Amanda Koekemoer (afrigter), Hané du Toit, Lyla Grobler en Tania Engelbrecht (borg).

Related Articles

Back to top button