NewsSchools

Tommies vier die liefde met markdag

Leerders van Hoër Tegniese Skool Tom Naudé se terrein is verlede Woensdag ter viering van Valentynsdag in ‘n mark omskep en verskeie lekkernye, smulhappies en drinkgoed is van die hand gesit. Graad 8 tot 12 leerders kon aan die mark deelneem. Die reuk van vars springmielies het in die lug gehang en vir die soettand …

Leerders van Hoër Tegniese Skool Tom Naudé se terrein is verlede Woensdag ter viering van Valentynsdag in ‘n mark omskep en verskeie lekkernye, smulhappies en drinkgoed is van die hand gesit.
Graad 8 tot 12 leerders kon aan die mark deelneem. Die reuk van vars springmielies het in die lug gehang en vir die soettand was daar meer as genoeg sjokolade, ysies, wafels en spookasem.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Die groep graad 8A-leerders sit ‘n verskeidenheid eetgoed van die hand.
Abigail
Klu en Karabo Maake ver-­­
koop lekkergoedpakkies.
Vir Ruan Pieterse bly springmielies ‘n wenner.

Related Articles

Back to top button