School sportSport

SLC wen swemgala

Swemmers van Curro Heuwelkruin Hoërskool, Stanford Lake College, Pepps Polokwane College, Hoërskool Louis Trichard en Hoërskool Erick Louw het verlede Dinsdag aan 'n vriendskaplike swemgala

POLOKWANE – Swemmers van Curro Heuwelkruin Hoërskool, Stanford Lake College, Pepps Polokwane College, Hoërskool Louis Trichard en Hoërskool Erick Louw het verlede Dinsdag aan ‘n vriendskaplike swemgala deelgeneem in die stad.

Die gala is deur Pepps Polokwane College aangebied in hulle swembad.

Stanford Lake College (SLC) het die geleentheid gewen met met 239 punte op die telbord en Curro Heuwelkruin was tweede met 222 punte.

Claudi van Niekerk van Curro Heuwelkruin neem deel aan die borsslag vir meisies o/15 tydens die vriend-skaplike swemgala by Pepps Polokwane College verlede Dinsdag.
Claudi van Niekerk van Curro Heuwelkruin neem deel aan die borsslag vir meisies o/15 tydens die vriend-skaplike swemgala by Pepps Polokwane College verlede Dinsdag.
Claudi van Niekerk van Curro Heuwelkruin swem vir 'n wenplek in die rugslag vir meisies o/15 tydens die vriendskaplike swemgala by Pepps Polokwane College.
Claudi van Niekerk van Curro Heuwelkruin swem vir ‘n wenplek in die rugslag vir meisies o/15 tydens die vriendskaplike swemgala by Pepps Polokwane College.
Selaki Tladi van Stanford Lake College haal alles uit om te wen in die rugslag vir seuns o/14 tydens die vriendskaplike swemgala by Pepps Polokwane College.
Selaki Tladi van Stanford Lake College haal alles uit om te wen in die rugslag vir seuns o/14 tydens die vriendskaplike swemgala by Pepps Polokwane College.
Dylan Catto van Curro Heuwelkruin klief deur die water in die rugslag vir seuns o/14 tydens die vriendskaplike swemgala by Pepps Polokwane College verlede Dinsdag.
Dylan Catto van Curro Heuwelkruin klief deur die water in die rugslag vir seuns o/14 tydens die vriendskaplike swemgala by Pepps Polokwane College verlede Dinsdag.

Related Articles

Back to top button