NewsSchools

Tommie-sterre word beloon

Die Hoër Tegniese Skool Tom Naudé het verlede Donderdagaand hul jaarlikse prysuitdeling aangebied.

POLOKWANE – Die Hoër Tegniese Skool Tom Naudé het verlede Donderdagaand hul jaarlikse prysuitdeling aangebied.

Monique Oelofse is as junior sportmeisie van die jaar aange-wys en Armich Lottering as ju-nior sportseun.

Joané Strauss is aangewys as sportmeisie van die jaar en Johan Nel is as sportseun van die jaar.

Gr. 12-toekennings vir aka-demiese prestasie:

• Floris Kotzè Grobler, vier onderskeidings;

• Scherine Ann Britz, vier onderskeidings;

• Bianca Lekagane, vier onderskeidings;

• Carel Aron van der Merwe, vyf onderskeidings;

• Keletso Mogashoa, ses onderskeidings, en

• Eleanor Reynecke, sewe onderskeidings.

Hierdie leerders van Tom Naudé het goue toekennings by die Afrikaans Ekspo ontvang. Voor sit Larissa Janse van Rensburg, Jean-Marie Cawood, Inne-Cori Haasbroek, Schandré Joubert, Leandri Maritz en Janke Janse van Rensburg. In die middel is Damian Pinn, Jarno Britz, Lionel Stander, Chanelle van der Merwe, Roeloff Smit, Anja Strydom en Zelrie du Bruyn. Agter sit Jandré Nel, Barend Lombard, Victor Nel, Jaycey Pinn, Mias Smith, NJ Oelofse en Juan Kruger.

Hierdie leerders van Tom Naudé het silwer en goue toekennings gewen by die Afrikaans Ekspo. Voor sit Johan de Waal en Tarina Hattingh. In die middel sit Joane Strausse, Janco van Biljon, Johan Botha en Armand Coetzee. Agter sit Juan Kruger, Johan Koekemoer, Monique Coetzee en Marjorie Denyssechen.

Eleanor Reynecke en Joane Strauss is as Tommies van die jaar aangewys by Tom Naudé se prysuitdeling verlede Donderdag.

Marnus Badenhorst is baie trots op die Burgemeestertrofee wat hy by Tom Naudé se prysuitdeling verlede Donderdag ontvang het.

Related Articles

Back to top button