NewsSchools

Osie se hokkiespan 2de in toernooi

Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) se eerstehokkiepan het as Limpopo-ligawenners in Potchefstroom deelgeneem aan die Kampioen van Kampioene-toernooi.

POLOKWANE – Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) se eerstehokkiepan het as Limpopo-ligawenners in Potchefstroom deelgeneem aan die Kampioen van Kampioene-toernooi.

Oosskool se span het as naaswenners uit die stryd getree nadat hulle in die finale ronde van hierdie toernooi 1-0 teen die Christelike Nasionale Oranje Meisiesskool van Bloemfontein verloor het.

Groblersdal Primary School se eersterugbyspan het Limpopo ook verteenwoordig by hierdie toernooi en het as naaswenners uit die stryd getree nadat hulle in die finale ronde teen Laerskool Mooirivier van Pot-chefstroom verloor het.

Oosskool en Groblersdal se gesamentlike puntetellings het verseker dat Limpopo as Kampioen van Kampioene gekroon is.

Related Articles

Back to top button