Het jy iemand aan Covid-19 afgestaan? Ons deel in jou verlies

Covid-19 het ons lewens op ongekende wyses aangeraak. Ons deel graag in ons lesers wat geliefdes aan die dood moes afstaan, se verlies.

Indien jy ‘n geliefde verloor het, kan ons eer betoon aan hierdie persoon se nalatenskap, deur ‘n onthou-nota in die koerant te publiseer.

Stuur vir ons die naam, van en ’n foto van die oorledene, asook hulle geboortedatum, sterfdatum en ’n kort aanhaling (nie meer as 30 woorde) om hulle te onthou.

Onthou ook om jou eie naam, en dié van familie, by te voeg.

WhatsApp die besonderhede na 066 326 2011.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group or Telegram channel.

Related Articles

Back to top button