EntertainmentLifestyle

Besoek die HPP Joie de Vie Kos- & Kersmark

Geniet die heerlike atmosfeer, lekker musiek en kuiertuin.

MOKOPANE – Hoërskool Piet Potgierter se jaarlikse Kersmark het vandag in die skoolsaal afgeskop. Inwoners word uitgenooi om handgemaakte Kersgeskenke hier te kom koop.

Kosstalletjies is ook beskikbaar vir heerlike wegneemetes.

Gaan maak ‘n draai en geniet die heerike atmosfeer.

bosnews@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group.

 

Related Articles

Back to top button