EntertainmentLifestyle

Spog met jou vierpotige vriend by die Kwylende Hondeskou

Kategorieë sluit in oulikste hond tussen twee en ses maande, kleinste volwassehond, beste geklede hond, beste versorgde hond, oulikste paar honde, oulikste brakkie, gehoorsaamste hond/beste toertjies, gelukkigste optelhond, waaiendste stert en hond van die dag.

Lucky Paws Rescue bied die Kwylende Hondeskou by Genl. Piet Joubert Skool op Saterdag, 14 November aan.

Inskrywings open om 08:00 en die kompetisie begin om 09:00.

Kategorieë sluit in oulikste hond tussen twee en ses maande, kleinste volwassehond, beste geklede hond, beste versorgde hond, oulikste paar honde, oulikste brakkie, gehoorsaamste hond/beste toertjies, gelukkigste optelhond, waaiendste stert en hond van die dag.

Inskrywings beloop R30 per katagorie of R50 vir twee kategorieë.

Daar sal verskeie stalletjies wees om te ondersteun. Vir meer inligting kontak Karina by 082 425 1779.

Related Articles

Back to top button