Local NewsNews

[VIDEO] ‘Die regtige liefde die se bek is nooit dik nie’

Bets Redelinghuys het 1 Korinthiƫrs 13 in Griekwa-dialek vir haar vriende voorgelees.

POLOKWANE – Op 1 Oktober word Internasionale Dag vir Bejaarde Persone gevier, en al is dit ‘n paar weke later, het Vergeet-My-Nie Behuising diĆ© dag behoorlike gevier.

Daar was ‘n hoede-, kuns-Ā  asook ‘naaldwerk-kompetisie waar inwoners hulle slag kon wys. Hierna was die musiek aangesit en inwoners kon hulle litte losmaak en heupe swaai.

Bets Redelinghuys het as deel van die program, 1 Korinthiƫrs 13 in Griekwa-dialek voorgelees.

Lees meer oor die dag se gebeure in hierdie week se Polokwane Review.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group.

Related Articles

Back to top button