NewsSchools

[KYK] Osies wikkel hulle lywe met #JerusalemaDanceChallenge

Personeel en gr.7-leerders van Oosskool het vandag aan die #JerusalemaDanceChallenge deelgeneem.

POLOKWANE – Op Vrydag, 14 Augustus het die gr. 7 Osies deelgeneem aan die #JerusalemaDanceChallenge.

Die hutsmerk gons die afgelope paar weke en maak opslae regoor die wêreld. In die video kan gesien word hoe Osie leerders en personeel op die liedjie Jerusalema, deur Kgaogelo ‘Master KG’ Moagi van Limpopo, gedans word.

Die oorspronklike video is al reeds meer as 50 miljoen keer op YouTube gekyk.

Lees meer in volgende week se Polokwane Review oor die Osies se uitdaging.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 066 326 2011

Related Articles

Back to top button