POLOKWANE – Die grendeltyd het tot gevolg gehad dat skole regoor die land tydelik moes sluit om te help met die bekamping van dié virus.
Voordat die skole Maandag heropen vir Gr. 7’s, het die hoofleiers van Oosskool, Marili Nel en Andru van Zyl ‘n boodskap van bemoediging aan hul mede-leerders gestuur.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.