NewsSchools

[KYK} Pietersburg Laerskool stuur ‘n Boodskap van Hoop

Die skool het die video gedeel om leerders en personeel aan te spoor om positief te bly.

POLOKWANE – Om al hulle leerders, onderwysers en ouers positief te hou tydens die grendeltydperk het Pietersburg Laerskool onlangs ‘n video getiteld ‘Boodskap van Hoop’ op hulle Facebookblad gedeel.

Personeel deel in die video ‘n motiveringsboodskap en die video gaan gepaard met dié boodskap: “Liewe Pietie. Ons waardeer elkeen se positiewe gesindheid! Dié tyd sal verby gaan! Bly glo en vertrou! Julle is in ons gebede!”

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 066 326 2011

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button