School sportSport

Titaniese stryd vir Triegies

Die o/9- en o/10-krieketspanne van Laerskool Louis Trichardt het mekaar uitgedaag vir 'n vriendskaplike wedstryd

Die o/9- en o/10-krieketspanne van Laerskool Louis Trichardt het mekaar uitgedaag vir ‘n vriendskaplike wedstryd verlede Donderdag.

Alhoewel hierdie wedstryd vriendskaplik was, was dit van die begin af duidelik dat die spe-lers hulle beste spel na hierdie wedstryd gebring het.

Die wedstryd was ook ‘n groot mylpaal vir die o/9-span, want hulle het vir die eerste keer met ‘n regte krieketbal gespeel.

VroeĆ«r het hierdie spelers aan mini-kriekettoernooie deelgeneem waar hulle met ‘n tennisbal gespeel het.

Die o/10-span het eerste gekolf en 114 lopies, almal uit, aangeteken. Daarna het die o/9-span gekolf en 86 lopies aangeteken, almal uit.

Die o/10’s het dus met 58 lopies gewen.

Related Articles

Back to top button