Local sportSport

33 medaljes in hul kamp

Die karatekas van die Kimura Shukokai-klub het baie goed gevaar tydens die Limpopo-kampioenskappe wat oor die afgelope naweek in die stad plaasgevind het.

POLOKWANE – Die karatekas van die Kimura Shukokai-klub het baie goed gevaar tydens die Limpopo-kampioenskappe wat oor die afgelope naweek in die stad plaasgevind het.

Vier klubs het deelgeneem aan dié kampioenskappe en die Kimura Shikokai-klub se studente het 33 medaljes in totaal gewen.

Die studente het altesaam 14 goue, 12 silwer en sewe brons medaljes gewen.

“Die studente het goed gedoen ek is baie trots op hulle,” het hulle sensei, Marcia van Niekerk, baie trots aan Review gesê.

Medaljewenners:

• Tumi Ncube (goud kata, goud kumite).

• Heinrich Heins (goud kata, goud kumite).

• Hanli Heins (goud kata, goud kumite).

• Dimpho Maibele (goud kumite, brons kata).

• Shannon Page (goud kata, brons kumite).

• Karabo Matlaila (goud kumite).

• James Marais, (goud kumite).

• Kopano Matlaila (goud kumite).

• Bukulu Godlwana (goud kata).

• Relo Sekhula (silwer kata, silwer kumite).

• Kgauki Ramahodi (silwer kata, silwer kumite).

• Tshiamo Makondo (silwer kata, silwer kumite).

• Lavela Godlwana (silwer kata, silwer kumite).

• Selsha Ramahodi (silwer kumite).

• Wihan Louw (silwer kumite).

• Cornel Smit (silwer kumite).

• Jordan Page (brons kata, brons kumite).

• Abigail Erasmus (brons kumite).

• Joshua Steyn (brons kata).

• Kopano Leshaba (brons kumite).

• Derick Rupping (bind, derde plek).

Related Articles

Back to top button