GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

[HOOGTEPUNTE] HTS Tom Naudé se kaskar-pret

Kyk na die videos en fotos van die aksie-belaaide dag.

POLOKWANE –  Dit was weer tyd vir die jaarlikse Kaskarwedren by Hoër Tegniese Skool Tom Naudé en soos met vele ander tradisies, was dit ‘n fees om by te woon. Voor die aanvang van die resies was daar inspeksie by elke klas se kuip gedoen en die leerders moes ‘n kreet opvoer.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button