Fotografieklub hou prysuitdeling
Pietersburg Fotografieklub vier vanjaar hul 70ste bestaansjaar en op Saterdag, 1 Februarie is lede beloon vir hul harde werk in 2019.
Juniors – Beste beelde 1 tot 3 ster:
• Beste 1 ster geprojekteerde beeld in kleur:
1. Ntebatse Mokone met Afrique Du Sud Street Art.
2. Junior Janse van Vuuren met Shades of Purple.
3. Andrelize Swanepoel met Mine.
• Beste 2 en 3 ster geprojekteerde beeld in kleur:
1. Len Dames met The Bully.
2. Len Dames met Fish Eagle in Flight.
3. Werner Swanepoel met Arone.
• Beste junior geprojekteerde beeld in monokroom:
1. Len Dames met Mutale Falls.
2. Pieter van Wyk met Splash.
3. Werner Swanepoel met Zebra Drink Stop.
Beste beelde in fotokategorieë alle sterklasse:
• Beste portret foto: Carina de Wet ontvang die Bert Polling Trofee vir Golden Leopard.
• Beste natuur foto: Annemarie du Plessis ontvang die Allied Trofee vir Dragonfly Interruption.
• Beste wild lewe natuur foto: Annemarie du Plessis ontvang die PFK Eagle Trofee vir Thirsty Trail.
• Beste foto joernalisme foto: Johan Viljoen ontvang die Review Trofee vir Harvesting 4.
• Beste Reisfoto: Annemarie du Plessis met Guarding the Shores.
• Beste geillustreerde foto: Annemarie du Plessis ontvang die SA Druggest Trofee vir Precious1.
• Beste landskaps fotograaf: Anneliese Pretorius ontvang die EVB Trofee vir Grand Canyon Rocks.
• Beste makro foto: Francois Rosseau ontvang die Jason Stander Trofee vir Hermit Crab.
• Beste kontemporêre fotosgraaf: Chris Swanepoel ontvang die PFK trofee vir Introspeksie.
• Beste Mini-reeks van fotos: Chris Swanepoel ontvang die Review Trofee vir Hartverskeurend.
Seniors beste beelde: vierster klasse:
• Beste monokroom beeld: Annemarie du Plessis met Striped Camouflage.
• Beste kleur beeld: Annemarie du Plessis met Thirst Trait.
• Beste geprojekteerde beeld algeheel:
Annemarie du Plessis met Striped Camouflage.
Verdienstelike werk:
• Beste vordering in PFK: Bernadeen Grobler ontvang die André Fourie Trofee.
• Bester fotograaf geprojekteerde beeld in monokroom: Annemarie du Plessis ontvang die Willem Davel trofee.
• Beste fotograaf geprojekteerde kleurbeeld: Annemarie du Plessis ontvang die Trevor le Roux trofee.
• Beste fotograaf onderwerp: Chris Swanepoel ontvang die Polokwane Observer Trofee.
Algehele wenners:
• Salon Kampioen nasionaal:
1. Annemarie du Plessis.
2. Anneliese Pretorius.
• Salon kampioen Internasionaal
1. Annemarie du Plessis
• Veelsydigste fotograaf: Annemarie du Plessis ontvang die Braam en Hannelie Swanepoel trofee.
• Die aktiefste deelnemende een-ster fotograaf van die jaar: Junior Janse van Vuuren.
• Chairmans Cup: Vanite Kotze.
• Badprop: Hardus Swanepoel.
• PFK Hugh Exton fotograaf van die jaar 2019: Annemarie du Plessis