NewsSchools

[KYK] ‘Jy moet geduldig wees en mooi vir die bal vra’

Leerders van Pietersburg Laerskool deel hulle raad om goed te presteer in onderskeie sportsoorte.

POLOKWANE – Om uit te blink in ‘n sportsoort benodig jy of natuurlike talent of jy moet baie hard oefen. Nie almal het natuurlike talent nie maar wil graag aan ‘n seker sportsoort deelneem. Met hierdie ingedagte het Review by leerders van Pietersburg Laerskool gaan hoor wat nodig is om uit te blink in ‘n seker sportsoort.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

 

Related Articles

Back to top button